Mombakkies: Stories, Idille en Fabelliepies pan
Caractéristiques
- Mombakkies: Stories, Idille en Fabelliepies
- Format: Pdf, ePub, MOBI, FB2
- ISBN: 9781037027314
- Editeur: Hermann
- Date de parution: 2025
Téléchargement gratuit des ebooks pdf Mombakkies: Stories, Idille en Fabelliepies (Litterature Francaise) 9781037027314 CHM RTF
Overview
Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee. Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word.
Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word. Table of ContentsVoorwoordVark KoopIcuEerste dag in die Hoërskool My Trourok Waarom jy? Not Allowed to Amper geskei en amper dood Overalls Bok buite die kerkKoek en tee by Focaccia Café Kaapse Draai Bainskloof Visvang en rotse Albertinia se "stop and go" Blommie in die blomme Focaccia Café; Tweede rondte'n Opsomming Bainskloof brand Maklik Tussen Worcester en Robertson Êrens van nêrens Emmers vol Liefde Padlangs On the spectrum Die Mielieland Etenstyd by die Ouetehuis Blou dag Laatmiddag in MelkbosAsem Weskus se Nasionale Park Ouma se handsak Bra min Belinda se Bytjie kombers MatjiesfonteinDie VuurGeseën na reën Na'rie vuur Na'rie vuurOuma se VlerkeVerloreGetemde mensMatjoks en die waarde van 'n leweVlugtig is ons tydjie op aardeWinter reënTygerberg Hospitaal'n Kis en finale KusGesond en Geseënd

